Thursday, December 10, 2009




















Hands holding teacup. 2007. SOLD
Oil painting on canvas

2 comments:

Unknown said...

Die painting is so awesome. Wonder waar hy nou is...

Arien Richardson said...

Liewe Ronel
Ek het die skildery van jou gekoop by n gallery in Duncan Yard. Ek is nou al geruime tyd n pensioenaris en het Suidkus (Natal) toe verhuis. Jou "hande" hang in my eetkamer en ek het al etlike duisende kere verby geloop en kyk elke keer daarna. Ek kry na 11 jaar nog steeds n warm gevoel in my hart as ek daarna kyk.
Dankie dat jy my lewe verryk het deur die stuk kuns...dit sal altyd vir my mooi wees...
so raak jy mense se lewens aan sonder om dit te besef...

Dankie....

Arien

Followers

About Me

My photo
I'm an artist living in one of the most beautiful places in the world, Simon's Town on the Cape Peninsula. I love painting. My paintings are inspired by life and my everyday surroundings. Please feel free to contact me or leave a comment on my blog if you're interested in my work.